Saturday, February 21, 2009

Chuck se battery trouble-tjie

Chuck se battery het nie die koue oorleef nie toe los hy ons langs die pad. Gelukkig het 'n vriendelike poeliesman ons gou na 'n onderdele winkel gevat waar ons 'n ander battery kon kry. Jarelange ervaring met 'n Land Rover Series III maak dat hierdie tipe van ding my nie ontstel nie.



1 comment:

  1. Hi daar USA vakansiegangers!

    Miskien het Chuck 'n bietjie TLC nodig...
    Geniet dit!
    Leana

    ReplyDelete