Wednesday, February 11, 2009

French Quarter in New Orleans

Die French Quarter van New Orleans is 'n baie interessante plek - baie strip clubs. As my bal en ketting nie by my was nie kon ek dalk na die verbode vrugte gaan kyk het.  

Die ouens vat modifikasies op hulle karre nogaal ernstig hier. Hier is 'n lys van dinge wat ek graag op my Land Rover wil laat doen as ek kans kry:

    • 288 Cam met Vernier pulley 
    • NOS 2 stage sisteem onder die sitplek 
    • SAC Blueprint & DYNA met gasflow-plumbing (ek het 'n pel wat by SAC werk) 
    • Scorpion Banana Branch uitvloei sisteem 
    • Stage 4 Garrett Keramiek-Turbos x2  
    • Weber down draught vergassers x4  
    • Koolstof vesel panele (weight reduction) 
    • Beperkte glip ewenaar 

    Die ou in die foto hieronder het darem al die verfwerk en die vin op sy bakkie laat doen:

    No comments:

    Post a Comment