PJ & Celeste se VSA vakansies
Ons het gisteraand in Luxor Hotel geslaap Las Vegas. Hulle probeer Egipte voorstel en alles binne en buite is gebaseer op daardie tema.
Voorportaal. Die hotel is in die vorm van 'n piramide.
Hotel vanaf die buitekant.
No comments:
Post a Comment