Thursday, February 19, 2009

Ons blyplek in Angel Fire Oord

Ons bly baie lekker in die eenslaapkamer woonstel hier in die wit sprokieswereld. Hier maak PJ homself en sy rekenaar tuis langs die kaggel vir 'n werksessie.

Ons woonstel deur.

Uitsig vanaf die balkon....enige sneeu is goed vir my.

Die hele woonstelblok.

1 comment:

  1. Geniet die sneeu !!
    PJ, lyk my jy is 'n goeie dokter/doktor...moenie probeer doen wat Joost doen nie, lyk my hy het aangejaag...dalk

    ReplyDelete