PJ & Celeste se VSA vakansies
'n Paar fotos en videoclips van vanaand se rodeo:
Cool rodeo foto's en video clips !! PJ, met daardie cowboy hoed en daardie groot bakkie wat jy voorheen gehad het, sal jy goed deurgaan vir 'n cowboy. Die hoed sal nie pas by jou LandRover nie...

ReplyDelete