Wednesday, March 4, 2009

Nog reen in San Francisco

Al die reen het effens ons bewegings vir die dag beperk.

Seeleeus in die hawe geniet die paar oomblikke sonder reen.

1 comment:

  1. Wens ons het daardie reën nou hier gehad! Alles is (steeds) toe onder die rook van die bergbrande!

    ReplyDelete