Thursday, March 5, 2009

Tata Chuck

Ons moes vanaand vir Chuck groet. Na 3 350 myl saam op die pad was ek so hartseer soos die dag toe Ampie en Katie se hondjies na hul nuwe huise moes gaan. Hier is PJ saam met die nuwe eienaar van Chuck.

Tata Chuck..

....

...

Ons was vroeer vandag op Alcatraz gewees. PJ het klaar klomp foto's ge'post' maar ek moes hierdie een plaas. Wat hierdie foto so spesiaal maak is die snaaksie uitdrukking op PJ se gesig...hy weier gewoonlik om te glimlag vir my alomteenwoordige kamera, maar hier het hy my verbaas.

1 comment:

  1. Julle moet lekker terugvlieg! En geniet die laaste aand daar!

    L

    ReplyDelete