Ons het vanoggend in Asheville gaan draf. Dit was bitter koud gewees (naby 0 grade celcius):
Hier wys Celeste haar nuwe $2 Walmart handskoene wat skynbaar nie veel gehelp het nie.
Herfs is eintlik al verby maar hier is nog so hier en daar 'n boom met mooi kleure. Hier staan Celeste by 'n boom met helder rooi blare:
Vanaand het ons by die Cracker Barrel gaan eet. Goeie waarde vir geld met eg Amerikaanse dekor:






No comments:
Post a Comment