Wednesday, November 9, 2011

Draf op die Washington Mall en MWV in Richmond

Ons het vanoggend op die Washington Mall gaan draf:

Celeste voor die Capital Building


Die Washington Monument

Hier is ek by Abraham Lincoln


Celeste was ook bly om hom te sien.

Ons het na die draffie deur gery na Richmond, Virginia. Ek het 'n vergadering gehad met MWV - ouens wat ons kraan wil koop. Dit was 'n baie positiewe dag saam met die ouens van MWV en dit wil lyk of die kraan tog 'n aftree polis was. Hieronder is hulle splinternuwe energie vriendelike hoofkantoor.

No comments:

Post a Comment