Ses ure wagtyd op Dubai se lughawe
Ek toets my nuwe kamera-lens uit op Dubai lughawe. Die model is moeg.
Snacks in Dubai
Stad in agtergrond.
Ons 'double decker' vliegtuig vanaf Dubai na NY.
Ons het Emergency Exit sitplekke gewen vir die 14 uur vlug van Dubai na NY.
US Passport Control
Check-in by Hotel Carter, NY
Eenvoudige kamer maar lekker om weer te kan stort.
Hotel Carter omtrent 2 blokke van Times Square af.
Aandete in NY












Die fotos vang soos gewoonlik die gevoel en plek vas. Hoop julle het n nice trip, geniet dit!
ReplyDelete