Ons het vir Tommy Santelli gaan kyk in 'n kroeg in Knoxville naby ons hotel saam met ons nuwe vriende hier. Tommy was skynbaar deel van "America", 'n band wat in die seventigs gewild was. Tommy bly nou op 'n plaas buite die dorp, leef van royalties, en speel van tyd in kroeƫ in die dorp.
Kyk hoe speel die ou Dueling Banjo's met die kitaar agter sy kop!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)


No comments:
Post a Comment