Hiermee 'n paar laaste fotos van die Grand Canyon. Ons is in Las Vegas op die oomblik. Celeste het baie mooi fotos geneem gisteraand van die stad met al die liggies - ons sal dit later post, die internet gee probleme aan hierdie kant.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)




No comments:
Post a Comment