Tuesday, February 24, 2009

Grand Canyon tot Las Vegas

Las Vegas vanuit ons hotelkamer venster! Dit is die 'Palms' Hotel aan die regterkant.

Grand Canyon vroegoggend voordat ons in die pad geval het Las Vegas toe.

'n Regte "Park Ranger".

Dit is lekker om die woorde las Vegas en Los Angeles op padborde te sien. Gewoonlik is dit Bellville; Somerset Wes...

Hier kruis ons Hugh Hefner Ave in Las Vegas. Bietjie onduidelik maar ek moes dit afneem.

No comments:

Post a Comment