Monday, February 16, 2009

Lang pad na Santa Fe en Taos

Santa Fe is die mooiste stad ooit! Al die geboue en huise is volgens hierdie boustyl gebou en dit pas baie mooi by die omgewing in. Ons het ook vir die eerste keer regte Indiane gesien (met gewone klere aan). Ek was net effens skaam om my kamera in hul gesig te druk en hoop om binnekort 'n vriendlike een raak te loop.

Die pad van Roswell af het eers baie na die Karoo gelyk en daarna in Vrystaat verander.

Vrystaat of hoe...

No comments:

Post a Comment