Monday, February 23, 2009

Monument Valley tot Grand Canyon

Hier het ons net by Grand Canyon aangekom. Dit was ongelooflik koud en ek moes die sneeu ook op die foto inkry.

PJ by 'n bekend prentjie waar John Wayne ook al voorheen met sy perd was.

Wow!!

Wat van 'n lekker pypie op die rots.

Ek onder een van die natuurlike 'arches'.

PJ se neus het effe gejuk.

Chuck kry sy eerste bad in Monument Valley.

Roete oppad Grand Canyon toe was 'awesome'! Hier is ons in die woestyn (Arizona) waar die wind erg waai. Dit lyk meer vir my na 'n blik op die maan.

No comments:

Post a Comment