Monday, February 9, 2009

New York op sy beste

 

4 comments:

  1. PJ, nuus oor jou pyp! Hy is blykbaar in Australië gewaar - Down Under het heerlike somer weer. Hoop net nie hy word van brandstigting in Aussie land beskuldig nie...

    ReplyDelete
  2. Cool foto's, is dit julle of die kamara wat wat so mooi fotos neem.

    ReplyDelete
  3. Spot maar oor die pyp - dis so goed jy spot iemand wat begrafnis hou...!

    Frans, ek dink steeds daar is geld in erotiese fotografie, ek is net besig om my skills op te skerp.

    Cheers

    ReplyDelete