Ons was vandag 'Upstate New York" om na die "Orange County Choppers (OCC)" te gaan kyk.Eerstens is die dorpie Newburgh 'stunning' met al die mere in die omgewing wat gevries is. OCC was meer as wat ons verwag het met al die motofietse wat op uitstalling is, klomp 'souvenirs' (insluitend 'n toilet sitplek met die logo op) asook 'n kans om na die werkswinkel te kyk waar al die verfilming vir die TV program plaasvind. PJ was so gelukkig soos Otto net voor hy kos kry.
Tuesday, February 10, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
-717943.jpg)

-718413.jpg)
-718754.jpg)
No comments:
Post a Comment