Sunday, March 1, 2009

LA tot San Francisco

Het vanmiddag in reenweer in San Francisco aangekom.

"Chuck het dit gemaak!!!!!"

Hier ry ons nog oor die brug (Bay Bridge) met San Francisco in die agtergrond. Kan nie glo dit is ons laaste besoekpunt voor die groot tog terug SA toe nie.

Net voor ons weg is uit Hollywood, het ons 'n fotosessie gehad voor die Hollywood teken. Mens kan nie tot by die teken gaan nie so ons het maar gestop waar ons die beste uitsig daaroor gehad het.

Ek en Chuck ook by die teken.

No comments:

Post a Comment