Sunday, March 1, 2009

Paar hoogtepunte van LA

Al die strate is uitgevat in die bekende Palmbome.

Hier sit ek by 'n ster met die naam Celeste op. Die lig val net effens sleg op die foto maar ek was trots op die naam.

Ek en Charlie Chaplin. Terwyl ons 'pose' fluister hy heeltyd 'tip-tip'. Ek moes toe maar vir die man iets gee vir al sy moeite met grimering vanoggend.

PJ by Magnum se ster.

Chuck in Rodeo Drive. Hy het maar sleg afgesteek teen die ander motors in die die omgewing.

.....

Bekende Beverly Hills Hotel.

Kalifornia se strand. Dit is die warmste wat ons nog die hele vakansie gekry het.

No comments:

Post a Comment