Vroeër die week moes Billie se transfer case getrek word om 'n olie lek reg te maak. Ons het vandag 'n goeie geleentheid gehad om te kyk of die 4x4 nog werk na die operasie toe ons vasgesit het in die sneeu:
Ons het wyd gery vandag. Ons is in Lawrenceburg, IN, nie vêr van Cincinnati, OH. Hier is die kaart:
No comments:
Post a Comment