Saturday, February 27, 2010

Billie in New York

Hier is 'n video van Billie soos ons in 5th Avenue af ry met die Empire State gebou voor aan die regterkant. Luister hoe die ou harder dreun as die geel taxi's as ek vet gee.


No comments:

Post a Comment