Sunday, February 7, 2010

Ruilhandel in Houston


Die pad Houston toe was lank en ek het baie tyd gehad om te dink (as die Dormicum my nie uitgeskop het nie). Môre beplan ek om hierdie:


te ruil vir hierdie 'Bad Boy':


Ek oorweeg ook sy geel broer:


Celeste hou nie baie van die geel model nie. Ons sal maar kyk wat die pakkie Dollars vir ons oplewer en môre aand die fotos op die web sit.

3 comments:

  1. Eerder die groen passion wagon as die geel vla-wa...geniet dit da

    ReplyDelete
  2. Mmm... ek stem vir die groene, maar ek ken my broer....

    ReplyDelete