PJ & Celeste se VSA vakansies
Ons was vanaand by 'n Rodeo gewees! Hier is paar foto's van die tawwe 'Cowboys'.
Hoor hier love die close up foto's. Tekstuur van die hande en leer en die kleure is great. Die een van die man en perd in spotligh is great.

ReplyDelete