Sunday, February 21, 2010

Chicago Tribune gebou

Ons het vandag deur Chicago middestad geloop. Ek kon in die hele stad nêrens pypskoonmakers te koop kry nie, en my pyp is so toe soos die klei-os se ore. Celeste het maar meeste van die fotos geneem. Hieronder is die Chicago Tribune gebou wat baie in flieks gesien word:


No comments:

Post a Comment