Saturday, February 20, 2010

Chicago

Ons is in Chicago. Hier is 'n stitched foto van die middestad:

Celeste voor die 110 ton silver "bean":

Hierdie was ons aandete. 'n Brood wat uitgehol is met sop binne. Jy eet die sop en brood. Baie lekker:

'n Foto van my beautiful vrou agter die venster van die bakkery waar ons aandete geƫet het:

Hierdie is ons roete tot in Chicago. Naastenby 1,700 myl:



View Larger Map

1 comment:

  1. Hi!! Dit lyk bitter koud en terselfdetyd lekker. Die ski lyk ook of dit baie fun was. Hou julle dop, geniet die trip!

    ReplyDelete