Ons het vandag van Dallas, Tx na Little Rock, Ak gery. Hieronder is ons volledige roetekaart:
Ek het 'n video gemaak op die pad van my en die co-pilot. Sien ook ons nuwe gasvervarmer wat ons by 'n outdoor store gekry het om die kajuit warm te maak - die bakkie se verwarmer werk nie:
No comments:
Post a Comment