Billie het 'n open knuckle vooras en die U-joint tussen die wiel en die sideshaft het gister opgepak. 'n Baie vriendelike mechanic het vanoggend vir ons die U-joint gediens en Billie trek weer sterk, d.i. $200 later:

View Larger Map
PJ & Celeste se VSA vakansies

Lyk my iemand het vergeet om die free-wheel-hubs weer op free te stel nadat julle 4X4 gery het.
ReplyDelete